Besie nou hierdie horison!
sy lyk so diep te buig vir die hoog hemellug.
Ons aardmoedertjie hè so ’n skoon skeef gesig.
Sy lyk die hemelruim te adoreer,
dat sy so krom buig hare heuwelrug?
Of raak hulle aardlandskap gewoon plat gepers
onder die swaar hemelgewig?
Ons wêreldkloot sal eg nooit nie meer reg kom nie,
as wy geluk hè…blij die poësie
Photo:Jelle Touw © 2017

Ja, die digkuns sal immertyds blij. Ons is die poësie!